Kimberly Guilfoyle

Kimberly Guilfoyle
Kimberly Guilfoyle
Guilfoyle in 2018
Ampstermyn
8 Januarie, 2004 – 26 Februarie, 2006
Voorafgegaan deur Blanche Vitero
Opgevolg deur Jennifer Siebel Newsom (2008)

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Maart 1969 (1969-03-09)[1]
San Francisco, Kalifornië, U.S.
Politieke party Republikein
Eggenoot/-note Gavin Newsom (trou 2001; skei 2006)
Eric Villency (trou 2006; skei 2009)
Kind(ers) 1

Kimberly Ann Guilfoyle (/ˈɡɪlfɔɪl/; gebore 9 Maart 1969) is 'n Amerikaanse politieke ontleder, joenarlis, prokureur en televise nuuspersoonlikheid wat die Five on Fox News aangebied het.[2]Sy het op 20 Julie 2018 die Fox netwerk verlaat.

Guilfoye was 'n vervolgingsadvokaat in San Francisco en Los Angeles, Kalifornië. Van 2000 tot 04 was hy 'n assistent distriksprokureur in San Francisco. Sy trou met die Kaliforniese politikus Gavin Newsom en was eerste dame van San Francisco gedurende Newsom se eerste twee jaar as burgemeester van daardie stad. Sy het twaalf jaar by Fox News gewerk,begin in 2006. Sy en Fox-netwerk het in Julie 2018 "maniere geskei",in die uitdrukking van 'n Fox woordvoerder Sy het later by America first policies, 'n pro Trump super PAC,aangesluit om veldtogte vir Republikeine in die middeltermynverkiesing van 2018 te gee.

  1. Ralph, Pat (25 Junie 2018). "The life of Kimberly Guilfoyle: Meet the Fox News star, former prosecutor, and model who's dating Donald Trump Jr". Business Insider (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Guilfoyle was born in San Francisco on March 9, 1969.
  2. "The Five". Fox News Channel (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search